Knud Rasmussen

Knud Rasmussen
Gebore
Knud Johan Victor Rasmussen

7 Junie 1879
Sterf21 Desember 1933 (op 54)
NasionaliteitGroenlands, Deens
BeroepAntropoloog, ontdekkingsreisiger

Knud Rasmussen (*7 Junie 1879 – †21 Desember 1933) was ’n Deense ontdekkingsreisiger en antropoloog. Hy staan bekend as die “vader van Eskimologie”[1] en was die eerste Europeër wat die Noordwestelike Deurvaart per hondeslee oorgesteek het.[2] Hy is baie bekend in Groenland, Denemarke en onder die Kanadese Inuit.[3]

  1. Jean Malaurie, 1982.
  2. (en) Knud Johan Victor Rasmussen Geargiveer 12 Oktober 2010 op Wayback Machine, biography by Sam Alley. Minnesota Staatsuniversiteit.
  3. Elizabeth Cruwys, 2003.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy